Deo VaventeGod se Wil sal heers!

                           God's Will Shall Reign!

 

Standerton word in twee gedeel deur die Vaalrivier wat sy oorsprong net bo die dorp het. Maar Standerton word nie deur die rivier verdeel nie... danksy 'n brug! 

As Leraars in Standerton is ons intensioneel om steeds brûe te bou en eenheid te bevorder, sonder dat ons probeer "eenders" wees. Inteendeel: ons waardeer en respekteer die "verskeidenheid" en verskille.

 

Ons doen dit, want die Woord sê...

       "Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saam woon... Waar broers so saam woon, skenk die Here Sy seën...."    -- Ps 133:1,3

 

 

HEALING OF THE NATIONS

PRAYER BOOKLET



 

 

 

 

 

 

 

 

18175